Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

South African Book Fair

@ Sunday Times Books LIVE

Danie Marais gesels met Andries Bezuidenhout by die Kaapstadse Boekeskou

Andries Bezuidenhout en Danie Marais

Toe Andries Bezuidenhout gevra is om die rubrieke wat hy vir Rapport geskryf het in ‘n bundel saam te stel, het hy eers mooi gedink oor die rol wat rubrieke buite die konteks van ‘n koerant kan speel.

Al is die maan 'n misverstandToeris in Hillbrow

Só het Bezuidenhout aan Danie Marais gesê tydens ‘n gesprek oor sy bundel rubrieke, Toeris in Hillbrow, by die Kaapstadse Boekeskou. “Ek het die rubrieke wat aan ‘n spesifieke nuusgebeurtenis gekoppel is, uitgegooi.” Hy het ook lank geneem om die rubrieke te organiseer, want sonder die “geraas van alles in ‘n koerant” kon die rubrieke in ‘n bundel betekenisvol op mekaar inspeel.

Quote of the hour: “Toeris in Hillbrow is ‘n worsteling met nostalgie.” – Danie Marais

Book details

 

Please register or log in to comment